Die versteekte woord wat van bo na onder op die sirkels uitgespel word, is die naam vir groot voëls wat ook soms vir toeriste as “rydiere” gebruik word (hoewel dié praktyk afgekeur word deur diereliefhebbers wat sê die voëls se beenstruktuur is nie geskik vir so iets nie)
• Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad vir nog blokraaie