Die versteekte woord wat van bo na onder op die sirkels uitgespel word, is die naam van 'n bobbejaanspesie wat eers as 'n subspesie van die geelbobbejaan beskou is. Van die ses bobbejaansoorte is dit ook die enigste spesie waarvan daar nie 'n foto in die blokraai verskyn nie
• Klik hier om terug te keer na die inhoudsblad vir nog blokraaie