EK WEET! Vasvrablokraai Vlak 1
EW3
Dawid van Lill

Vul die vasvrablokraai aanlyn in.

As jy die Check-knoppie druk, sal dit die antwoorde wat jy ingevul het, merk en sê of dit reg of verkeerd is.

As jy die Save-knoppie druk as jy klaar is, 'save' dit jou blokraai en kan jy dit na jou rekenaar 'save'.

As jy die Reveal letter-knoppie druk, sal dit vir jou die letter van die blokkie gee.

As jy die Submit-knoppie druk, sal dit na 'n ander bladsy gaan waarop jy jou naam en e-posadres kan invul. Die uitslag sal dan by ons admin-gedeelte registreer.

Onder regs is daar 'n pdf-knoppie wat jy kan druk as jy die blokraai op papier wil uitdruk en dan doen. 

Geniet dit!


You need Java enabled to view the crossword applet.

If you do not have Java installed you can obtain it from java.com. If do have Java you may need to check your security settings to make sure that applets are enabled. In Windows XP you may be able to enable the applet by clicking on the yellow bar at the top of the window and selecting "Allow blocked content".
PDF